‘n Plek waar jy kan WORD & WEES.

Welkom by El Shammah

Hier by El Shammah is ons passievol oor God.
Ons streef daarna om Hom te dien en te verheerlik as individue en as familie.

Ons nooi jou om saam met ons Sy heerlikheid te beleef.

Ons eredienste is gefokus op opregte en dinamiese hart-aanbidding en ’n boodskap wat elkeen inspireer en toerus om te WORD & WEES soos Jesus. Ons doel is om dissipels te wees en te maak wat Sy lig uitstraal in die wêreld.

Gemeente
Eredienste

Sondae | 9:00

Rotsvas
Kinderkerk

Sondae | 9:00

Lig
Jong Volwassenes

Dinsdae | 18:00

Verander
Jeug

Woensdae | 18:00

Gemeente
Eredienste

Sondae | 9:00

Rotsvas
Kinderkerk

Sondae | 9:00

Lig
Jong Volwassenes

Dinsdae | 18:00

Verander
Jeug

Woensdae | 18:00

Ons kerk. Jou huis!

Hier by El Shammah is ons passievol oor God. Ons streef daarna om Hom te dien en te verheerlik as individue en as familie.

Ons nooi jou om saam met ons Sy heerlikheid te beleef.

bly ingeskakel

Volg ons Sosiale Media om op hoogte te bly van gebeurtenisse en nuus.

WIE IS ONS

‘n Plek waar jy kan WORD & WEES.
Ons doel is om dissipels te wees en te maak wat Sy lig uitstraal in die wêreld.

ONS VISIE

Ons glo elke gelowige is geroep om Christus na te volg, om te WORD & WEES soos Hy.

ONS MISSIE

As familie van dissipels, verheerlik ons God, gee ons om vir mekaar en bring ons hoop en hulp in Kathu en die res van die wêreld.

ONS OPDRAG

Ons glo dat die Groot Opdrag van Jesus die mandaat van die Kerk is soos daar geskryf staan in Matteus 28.

Kerk Kantoor:
Tel. +27 53 723 1929
Weeksdae 8:00-12:00

Noodgevalle:
Sel. +27 76 988 3844

E-pos adres:
info@agskathu.co.za

Adres:
Hv Hendrik van Eck
& Hans Coetzee, Kathu 8446
Suid Afrika

Kerk Kantoor Ure:
Maandae- Vrydae
08:00 -12:00